Die wêreld swaargewigbokskampioen, Muhammed Ali, wat algemeen beskou word as een van die grootste sportfigure van die 20ste eeu, is Vrydag-aand in die deelstaat Arizona in Amerika oorlede. Die 74-jarige bokser het aan 'n respiratoriese siekte gely, 'n toestand wat deur Parkinson se siekte bemoeilik word. Die veteraan boksafrigter Harold Volbrecht het aan Vincent Mofokeng gesê dat boksers soos Ali nie meer gemaak word nie...