Mandeladag is jaarliks 'n hoogtepunt, wanneer die hele wêreld hulle harte oopmaak vir hulle medemens. Sekere organisasie en instansies doen dit egter elke dag weens die groot maatskaplike probleme in die land. Een so 'n instansie is die Susan Strydom Tehuis vir Bejaardes in Pretoria. Die tehuis is vanjaar 50 jaar oud. Die voorsitter van die tehuis sê die maatskaplike uitdagings, veral onder bejaardes, word by die dag meer omdat mense langer leef.