Finansminister Pravin Gordhan het die naweek 'n spreekwoordelike bom in die Suid-Afrikaanse politiek laat afgaan, gemeet aan die reaksie daarop. Senior ANC-lede soos adjunkpresident Cyril Ramaphosa en Jackson Mthembu het boonop oor die naweek aangedui dat hulle Gordhan steun. 'n Koor van ontleders en kommentators het hierop gesê dat die verdeeldheid in die ANC nou nuwe hoogtes bereik het. Izak du Plessis berig.