Die Suid-Afrikaanse Werkgewersorganisasie (NEASA) sê die regering beskerm steeds ArcelorMittal ten koste van die res van die staalbedryf. Die president van NEASA, Gerhard Papenfuss, sê dit is tyd dat die regering standpunt oor die kwessie moet inneem. ArcelorMittal het die regering versoek om verdere invoerbelasting op staalinvoere te hef. Papenfuss sê dit is vir hulle vreemd dat die regering een maatskappy sal beskerm, ten koste van sy eie staalbedryf.