Minister Des van Rooyen het belastingbetalers verlede jaar 'n bykomende R1 miljoen gekos. Die minister moes van sy aanstelling af vir drie maande in 'n hotel bly teen sowat R10 000 per nag. Die departement van openbare werke het glo nie sy amptelike huisvesting betyds gereed gehad nie en hy kon eers later in die huis intrek. Izak du Plessis het gaan uitvind wat hotelverblyf kos en wat jy kan verwag as jy R10 000 per nag betaal.