Spektrum

Spektrum


Listen Later

Op 10 April 1993 het die skietdood van Chris Hani gedreig om die droom van 'n nuwe Suid-Afrika te ontspoor. Op die dag het Janusz Walus die leier van die SAKP en stafhoof van Umkhonto we Sizwe voor sy huis in Boksburg doodgeskiet. Hy en Clive Derby-Lewis is later skuldig bevind aan sy moord. Maar die land met sy onstabiele politiek het gesteier nog voor iemand enige klinkklare plan vir die toekoms op die tafel kon neersit. Dit het die politieke moed van leiers soos Nelson Mandela, Constand Viljoen, FW de Klerk en Cyril Ramaphosa gekos om versoening te bewerkstellig. Vandag 24 jaar later het Hani se dogter Lindiwe 'n boek geskryf oor haar pa. Die titel van die boek is Being Chris Hani's daughter. Izak du Plessis het aan haar gevra wat sy van haar pa onthou.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Spektrum

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,716 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,099 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

19 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

11 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

3 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

20 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

7 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners