Verskeie Suid-Afrikaanse stigtings maak gereed om 'n nasionale dialoog te loods. Die stigtings wat insluit, Jakes Gerwel, FW de Klerk, Inkosi Albert Luthuli en Umlambo, sê hulle is bekommerd oor die stand van die jong demokrasie. Daar heers 'n nasionale krisis wat opgelos moet word, lui hulle mediaverklaring. Izak du Plessis het aan Hein Gerwel van die Jakes Gerwel Stigting gevra hoekom hulle aan die dialoog wil deelneem.