Suid-Afrika is in 'n tegniese resessie volgens die jongste Bruto Binnelandse Produk wat deur Statistieke Suid-Afrika bekend gemaak is. Suid-Afrika se ekonomie het in die eerste kwartaal van 2017 met 0,7% gekrimp. Op 'n jaar tot jaar basis het die syfer met 1,1 persentasiepunt gestyg. Dit is die eerste keer sedert 2009 dat die land weer in 'n resessie is. Ons praat nou met 'n ekonomiese raadgewer van PWC, dr. Roelof Botha.