Die burgemeester van Umdoni in KwaZulu-Natal neem stappe om gedenkmure in begrafplase in Scottburgh te bekerm. Dit volg na bewerings dat die sogenaamde Whoonga-verslaafdes, mense se as steel om met hulle dwelms te meng. Weens 'n tekort aan grond vir begrafplase is inwoners van Durban gevra om alternatiewe metodes te gebruik, as gevolg hiervan het verassing toegeneem. Joan-Marie Verhoef doen verslag.