Formele aanklagte gaan teen die skrywer van MANDELA'S LAST DAYS, dr. Vejay Ramlakan, aanhangig gemaak word. Die inligting wat bekend gemaak is, is glo nie deur die regte partye goedgekeur nie. Was Ramlakan se optrede korrek om hierdie inligting bekend te maak? Marlinee Fouche het met Adele van der Walt, 'n prokureur by Adele van der Walt Prokureurs, hieroor gepraat. Van der Walt sepsialiseer in mediese reg.