Die Organisasie vir Godsdienstige-Onderrig en Demokrasie teiken hoofsaaklik Christen-skole deur dreigende briewe aan hulle te rig. So sê die VF Plus se woordvoerder vir Basiese Onderwys, Anton Alberts. Hy sê verder dat skole nie deur die organisasie geintimideer moet word nie en dat godsdiens steeds in skole beoeffen mag word, mits dit niemand uitsluit of dwing om deel te neem nie. Joan-Marie Verhoef berig.