Spektrum

Spektrum


Listen Later

Die ouditeursfirma KPMG het nog 'n terugslag gekry. Die Instituut vir Direkteure het aangekondig dat hulle alle samewerking met die firma verbreek. Dit volg na verdoemende getuienis in die Gupta-eposse in Junie dat die firma betrokke was by die gebruik van staatsgeld om die Gupta-troue in 2013 by Sun City te betaal. Boonop was die firma glo ook betrokke by die sogenaamde klandestiene ondersoekeenheid van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens waarby voormalige finansminister Pravin Gordhan ook geimpliseer word. Dit het daartoe gelei dat die uitvoerende hoof van Sygnia, Magda Wiercyzka, die firma die trekpas as ouditeure gegee het. Dit het tot 'n heftige gesprek oor korrupsie in Suid-Afrika gelei en ons het aan Wiercyzka gevra wat haar siening is oor korrupsie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Spektrum

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,716 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,099 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

19 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

11 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

3 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

20 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

7 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners