Die Cassini-ruimtetuig gaan Vrydag 15 September 2017 in die planeet Saturnus vasvlieg, en so sy sending van dertien jaar lank afsluit. Die belangrikste van sy ontdekking sluit in dat daar op twee van Saturnus se mane, Enceladus en Titan, moontlik vorms van lewe kan wees. 'n Senior navorsingsgenoot van SANSA, Dr Pieter Kotze beskryf dit as een van die mees opwindende periodes vir navorsing van planete wetenskappe.