Alzheimer se siekte , sal by 10 miljoen mense in die wêreld in die jaar alleen gediagnoseer word. Vandag is Wêreld Azheimer bewusmakingsdag en die tema is ONTHOU MY. Die uitvoerende direkteur van Alzheimer SA, Petra du Toit, sê dit is belangrik dat die Suid-Afrikaanse regering baie vinnig 'n plan kry om die siekte te beheer en bestuur. Sy sê meer as 760 000 mense in Suid-Afrika ly aan Alzheimer se siekte en die regering kyk die ander pad.