President Jacob Zuma sê die wêreld se ekonomiese struktuur kan slegs verander word om volhoubare ontwikkeling en gesamentlike groei te bevorder, met die nodige politieke wil. Hy het gepraat tydens die VN se 72ste sessie van die Algemene Vergadering in New York, Amerika. Marlinee Fouche berig hy het ook gevra dat lidlande hulle kernwapens uitmekaar haal, en dit eerder te gebruik vir vreedsame doeleindes..