Suid-Afrika is hoopvol dat hy in 2023 die gasheerland sal wees vir die 2023 Rugby Wêreldbekertoernooi. Adjunk-president, Cyril Ramaphosa het gister 'n afvaardiging na Londen gelei om voorleggings te doen aan die bodkomitee. Die afgevaardigdes het ook twee voormalige Springbokke, Francois Pienaar en John Smith ingesluit. Die adjunk-minister van Sport en Ontspanning, Gert Oosthuizen het hulle planne met Vincent Mofokeng bespreek.