Die implementering van die dekreet deur Saoedi-Arabië se koning, dat vroue in die land vanaf 2018 toegelaat sal word om voertuie te bestuur, is nie so eenvoudig as wat mens dink nie. Dit is nie 'n kwessie van bloot die karsleutels vir iemand gee en sê -" gaan leer bestuur nie". 'n Suid-Afrikaner wat in Saoedi-Arabie werk, wat anoniem wil bly, sê daar is 'n paar uitdagings wat nog aangespreek moet word.