Spektrum

Spektrum

By RSGNews
Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Spektrum: Politieke agenda agter betogings?
    1 Julie 2026: Die waarnemende minister van polisie vermoed daar is 'n politieke agenda agter drukgroepe se beplande betogings elke Donderdag. Reaksie op die kabinetskommelinge. Baie koue weer met sneeu en swaar reën op pad na die suid-ooste en sentrale dele van die land.
    49 min
  • Spektrum: Is landswye begtogings skadelik vir SA-handelsmerk?
    30 Junie 2026: Die landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders is aan die gang. Ons praat met ons verslaggewers in brandpuntgebiede. Ons vra ook of dié begtogings skadelik is vir die Suid-Afrikaanse handelsnaam. Die forensiese ondersoeker, Paul O'Sullivan, beweer die polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkwanazi, se 2025-openbare verklaring oor korrupsie in die polisiediens het 'n verskuilde motief gehad.
    50 min
  • Spektrum: Talle veroordeel beplande betogings teen onwettiges
    29 Junie 2026: Die Madlanga-kommissie sit sy werksaamhede voort ná 'n mislukte sluipmoordaanval op ’n sleutelgetuie. Talle politieke partye en nie-regeringorganiasies veroordeel môre se beplande betogings teen onwettige buitelanders. Groot tennis begin vandag op Wimbledon in Engeland.
    51 min
  • Spektrum: Johannesburgers staal hulle vir hoër munisipale tariewe
    26 Junie 2026: Die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, en meer as 'n dosyn ander senior polisiebeamptes verskyn in die hof in verband met die beweerde Medicare24-bedrogspul. Johannesburg se nuwe munisipale tariewe is bekend - alles is op, met water wat meer as 12% styg.
    49 min
  • Spektrum: Venezuela tel die stukke op ná twee aardbewings
    25 Junie 2026: Venezuela tel die stukke op ná twee vernietigende aardbewings kort na mekaar. Drie verdagtes verskyn in die hof in verband met die Cleveland-skietery wat 13 lewens geëis het. Munisipaliteite met swak oudits is meer vatbaar vir die impak van klimaatsverandering.
    54 min
  • Spektrum: ‘Te min mense spreek hulleself uit teen vreemdelingehaat’
    24 Junie 2026: Die FW De Klerk Stigting sê te min Suid-Afrikaners spreek hulleself uit teen vreemdelingehaat. Die Johannesburg Padagentskap trap die rem op herstelwerk in die metro weens 'n brandstofkrisis. Landswye monsters wys sowat 'n kwart van mense wat tans grieperig is, die H1N1-virus onder lede het.
    53 min
  • Spektrum: Die Britse eerste minister, Keith Starmer, bedank
    22 Junie 2026: Ons bespreek Keith Starmer se bedanking as Britse eerste minister. Ons praat met Paul Adams oor die vroue Proteas se uitstekende vertoning, en die pad vorentoe in die Wêreldbeker-toernooi. 'n Dokumentêr oor Kaapse HipHop-kunstenaars seëvier by die Encounters Internasionale Rolprentfees.
    51 min
  • Spektrum: ‘Bendegeweld in Kaapstad vereis buitengewone maatreëls’
    19 Junie 2026: Bendegeweld in Kaapstad vereis buitengewone maatreëls, sê minister Anroux Marais. Meer as 40 woonbuurte in die Nelson Mandelabaai-metro ervaar watertoevoerprobleme te midde van opgaardamme wat oorloop. Die OVK sê alle noodsaaklike verkiesingsmateriaal is aan stempunte versprei op die vooraand van die eerste kiesersregistrasienaweek.
    52 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

More shows like Spektrum

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,568 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,107 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

19 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

8 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

4 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

8 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

1 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners