Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,007 episodes available.
October 04, 2022RSG Help 4 Oktober 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (The Pink Drive)...more12minPlay
September 28, 2022Kuns met kontant 28 September 2022Anton Goosen se musiek is so deel van die Afrikaanse kultuur soos melktert, braaivleis en koeksisters. Daarom is dit heel gepas dat hierdie legendariese Liedjieboer se naam en handelsmerk voortaan verbind sal word aan ’n nuwe reeks eksklusiewe vellies, die Jantjie en Katryntjie veldskoene, wat volgens sy unieke spesifikasies vervaardig is. Anton, wat reeds sedert die tagtigs veldskoene op die verhoog dra, was nog altyd versot op hierdie gemaklike skoen en het selfs ’n 1980-skildery (deur Hermien Spies) van ’n paar wat hy by Karasburg Handelshuis in die ou Suidwes-Afrika gekoop het, op die omslag van sy derde album, Liedjieboer, gebruik. Kom luister na die geldpad wat Anton met hierdie vellies gestap het....more39minPlay
September 27, 2022RSG Help 27 September 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Cupcakes of Hope)...more10minPlay
September 21, 2022Kuns met kontant 21 September 2022Dit is vanjaar 16 jaar sedert Bok van Blerk se gewilde liedjie, De La Rey, die harte van musiekliefhebbers verower het, en hom een van Afrikaans se grootste kunstenaars van alle tye gemaak het. Wat jy sien is wat jy kry, en terselftertyd kry Bok dit uitstekend reg om sy passie vir die buitelewe, jag en visvang by sy handelsnaam te inkorporeer. Dit maak hom 100% outentiek en waarborg so die langslewendheid van sy loopbaan; dit verseker ook dat daar nie enige “plastic” van die bedryf op hom afsmeer nie. Hy kom aanvanklik uit die kontrsuksiebedryf; dis nie verbasend dat hy geweet het hoe om sy sangloopbaan op stewige fondasie te bou nie. Koop hy soms impulsief jag- en visvang toerusting? Ja! Weet Bok se vrou wat die werklike koste van sy jag- en visvangtoerusting is? Nee!...more12minPlay
September 20, 2022RSG Help 20 September 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Monte Christo Miqlat)...more14minPlay
September 14, 2022Kuns met kontant 14 September 2022Hy was Pieter in 7de Laan, Xander in Binnelanders, Manie in Hotel en Wimpie in die Bakgat-flieks, maar vandag is Ivan Botha een van die land se voorste rolprentmakers wat die verdiensterekords by die loket laat spat!...more12minPlay
September 13, 2022RSG Help 13 September 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Healing Leaves)...more10minPlay
September 07, 2022Kuns met kontant 7 September 2022Swak finansiële beplanning is soos om met nat hout te probeer braai. Met nat hout benodig jy meer vuuraanstekers om die vuur aan die gang te kry. Jy eindig gewoonlik met nat hout op as jy dit in kleinmaat by jou naaste vulstasie aankoop, omdat dit groen en vars afgesnyde boomtakke bevat. Dit lê dan net en sweet in die sakkie. Koop jou hout vroegtydig in grootmaat – sommer ‘n bakkievrag vol met ten minste 2000 stukkies hout op ‘n slag. Selfs al reën dit sal dit altyd droog word solank dit net nie groen hout is nie. Hoe vroeër jy begin spaar en hoe meer jy daarvan opstapel, hoe beter werk dit oor die langtermyn – nes ‘n stapel droë hout. Só sê Jan Braai…...more12minPlay
September 06, 2022RSG Help 6 September 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hands of Hope 4 Little Favoured Ones)...more12minPlay
September 02, 2022Eerste Vrydag: Mathys RoetsElke eerste Vrydag van die maand is daar 'n legende in die Spitstyd-ateljee. Vandag is dit die sanger, Mathys Roets....more35minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,007 episodes available.