Sign up to save your podcasts
Or

Nadat hy mintens twaalf hospitale in die Wes-Kaap besoek het met sy boodskap van hoop, gaan die trekklavier-man, Lukas du Preez, nou tyd maak vir sy eie helingsproses. Du Preez se vrou, Marinda, is twee weke gelede dood aan Covid-19. Hy het gereeld voor haar hospitaalvenster op sy trekklavier musiek gemaak om haar aan te moedig, en het na haar dood besluit dis die beste manier om hulde te bring aan haar - en diegene wat daagliks omsien na pasiënte wat in 'n Covid-stryd gewikkel is. Sy doel, is om hoop te bring, te midde van die vrees vir Covid-19.
By RSG5
11 ratings

7,913 Listeners

2,113 Listeners

20 Listeners

12 Listeners

4 Listeners

16 Listeners

10 Listeners

2 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

1 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

0 Listeners