Vervoeroudit gevra om openbare vervoer te verbeter
Die Vryheidsfront Plus waarsku dat 'n behoorlike oudit van die land se vervoerbehoeftes gedoen moet word vóór duur vervoerprojekte aangepak word. Advokaat Anton Alberts, die party se parlementêre woordvoerder oor vervoer, sê projekte soos Gauteng se e-tol stelsel dwing al hoe meer mense tot openbare vervoer, wat in elk geval gebrekkig is.