Die jongste voorvalle van vreemdelingehaat wat op verskillende plekke kop uitsteek, word aangevuur deur 'n mengsel van onbegrip, rassisme en misdadige elemente. So sê 'n woordvoerder vir die konsortium vir uitgewekenes en migrante, Tefoeloefêloe Fintoemoelê. Fintoemoelê sê dit was ook onderliggend aan die vorige vlaag voorvalle in 2008.