Sign up to save your podcasts
Or

Die agentskap vir padverkeersoortredings versoek maatskappye om die implementering van die nuwe AARTO-wetgewing ernstig op te neem. Fase twee word reeds ge-implementeer, en as maatskappye nie gereed is hiervoor nie, kan dit tot groot skade lei. Die organisasie Upskill Academy werk saam met die regering om opleiding te bied oor die risiko's van swak voorbereiding, maar ook die voordele verbonde aan die nuwe wetgewing.
By RSG5
11 ratings

7,913 Listeners

2,113 Listeners

20 Listeners

12 Listeners

4 Listeners

16 Listeners

10 Listeners

2 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

1 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

0 Listeners