Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
June 24, 2020Sekere produsente trek steeds swaar as gevolg van droogte.Alle klem word nou gelê op die Covid-19 pandemie en boere wat deur die droogte geteister word suip aan die agterspeen... Henriëtte le Grange, die Voorsitter van die Namibiese Boere Droogeverligtingsprogram is vanoggend Kosmos 94.1 Landbounuus se gas om te gesels oor die jongste.......more7minPlay
June 24, 2020Willie en Theuns Coetzee se Boerbok veiling binnekort!!!Willie en Theuns Coetzee se Boerbok veiling word Vrydag 26 Junie aangebied deur Agra Auctions... Kom kuier saam om 10 uur by die Agra/Bank Windhoek Ring... soos Willie Coetzee verduidelik....more2minPlay
June 23, 2020Dierevoeding voor en tydens die winter word bespreek.Daar word gesê dat boere die hele jaar moet voorberei vir die winter as gevolg van die verswakking van die kwaliteit van weiding... Dr Francois van de Vyver ‘n kenner in die gebied van dierevoeding en die Nasionale Bestuurder van Nutri Feeds in die buurland sluit by ons aan....more8minPlay
June 23, 2020Die beskerming van jagluiperds word bespreek.Konflik met roofdiere bly ‘n uitdaging op plase regoor die land en dit neem toe in verskeie gebiede in Namibië. Die Cheetah Conservation Fund beywer hom reeds vir dekades vir die beskerming van die jagluiperd in die land en werk nou saam met boere om konflik te verminder. Die Stigter van die fonds, Dr Laurie Marker gesels vanoggend met Kosmos 94.1 Landbounuus oor uitdagings, en oplossings....more10minPlay
June 22, 2020Veldbrande kan toeneem.Die inperkings as gevolg van Covid het moontlik bygedra tot ‘n toename in wild- en veediefstal regoor die streek en Namibië is geen uitsondering nie. Dit kan ook veldbrande vererger veral in die wintertyd wanneer gras droog is en dit koud is. Houtskool produsente het ook uitdagings. Danie van Vuuren van die Landbou Werkgewersvereniging by die Namibiese Landbou Unie sluit by ons aan......more8minPlay
June 22, 2020Volhoubare en eko-vriendelike boerdery word bespreek.Pheladi Chiloane is die stigter van African Agricultural Solutions in Suid-Afrika. Die maatskappy lê klem op, onder andere, volhoubare en eko-vriendelike praktyke in die boerdery... Kosmos 94.1 Landbounuus gesels meer breedvoerig met haar hieroor......more5minPlay
June 19, 2020Springkane veroorsaak steeds probleme.'n Reuse plaag sprinkane het Woensdag sy opwagting gemaak net suid van Mururani in die noordooste van Namibië. Kosmos 94.1 Landbounuus gesels met Dr Gerhard Verdoorn van CropLife in Suid-Afrika oor die verskynsel wat groot uitdagings vir boere in die area bied......more6minPlay
June 19, 2020Meer oor die winter van 2020.Die winter het met erge koue en reën baie vinnig sy opwagting gemaak, veral in die ooste en die suide van die land... Johan van den Berg, ‘n onafhanklike meteoroloog gesels oor die komende seisoen vanoggend......more5minPlay
June 18, 2020Jongste vleispryse.Vir die jongste oor die weeklikse vleispryse, sluit ons aan by Bertha Ijambo, die Hoof Navorser by die Namibiese Landbou Unie....more3minPlay
June 18, 2020Plaasveiligheid op die voorgrond.Na aanleiding van die plaasaanval oor die naweek naby Otjiwarongo, het Kosmos 94.1 Landbounuus aangeklop by Thinus Pretorius, die Voorsitter van die Gesamentlike Misdaad Voorkomingsforum onder die Namibiese Landbou Unie oor plaasaanvalle in die land en veiligheid op plase oor die algemeen en ......more7minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.