Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal ----
AARDE SE WATER
WATER ORAL OM ONS
Kyk om jou.
Water is orals.
Water val uit die lug uit en vloei oor die land.
Dit gaan in die grond in en vul die watermassas.
WATER AS 'N VLOEISTOF
Meeste van ons aarde is bedek met water.
Water in die oseane, riviere, mere, en damme.
Water val uit die wolke as reën.
All die water is in vloeistof vorm.
Vloeistof fase van water kan vloei van een plek na 'n ander.
Dit neem die vorm van watookal dit in is.
TERMPERATUUR
Water kan verander van vloeistof fase na ander fases
Water verander van een fase na 'n ander as gevolg van water.
Temperatuur is hoe warm of hoe koud iets is.
SOLIEDE WATER
Dink oor reën wat uit die lug uit val.
Die reën is in 'n vloeistof fase.
Wat gebeur as die weer baie koud word?
Jy is reg -- dit vries!
Wanneer reën vries, verander dit van vloeistof fase na soliede fase.
Die soliede fase van water is ys.
Ys is hard, en het sy eie vorm.
Sneeu is klein stukkies ys.
Party berge het groot stukke ys wat gletsers genoem word.
Ysnaalde is 'n ander vorm van ys.
What gebeur met ys as die weer warm word?
Die ys smelt en word weer 'n vloeistof.
WATER AS 'N GAS
Wat gebeur met vloeistof water as die temperatuur baie warm is.
Poele water gaan weg na die son uitkom.
Waar gaan die water?
Energie van die son veroorsaak dat die water fases verander.
Die water verander van 'n vloeistof fase na 'n gas fase.
Die water verdamp of gaan in die lug in.
Water is in gas fase is waterdamp.
Waterdamp is klein stukkies water in die lug.
Jy kan nie waterdamp sien nie, maar jy kan dit voel.
Waterdamp maak warm dae taai voel.
Waterdamp kan verander as die termperatuur laer word.
Die waterdamp kondens en word vloeistof water.
Jy kan dit weer sien!
WATER VIR LEWE
Plante en diere het water nodig.
Water help om alles op Aarde lewendig te hou.
----Formal English----
EARTH’S WATER
WATER ALL AROUND
Look around you.
Water is everywhere.
Water falls from the sky and flows overland.
It goes into the ground and fills bodies of water.
WATER AS A LIQUID
Most of our planet is covered with water.
Water is in oceans, rivers, lakes, and ponds.
Water falls from clouds as rain.
All this water is in a liquid state.
Liquid water can flow from one place to another.
It takes the shape of whatever it is in.
TEMPERATURE
Water can change from a liquid state to other states.
Water changes from one state to another because of temperature.
Temperature is how hot or cold something is.
WATER AS A SOLID
Think about rain falling from the sky.
The rain is in a liquid state.
What happens if the weather gets very cold?
That’s right—the rain freezes!
When rain freezes, it changes from a liquid state to a solid state.
The solid state of water is ice.
Ice is hard, and it has its own shape.
Snow is tiny pieces of ice.
Some mountains have huge pieces of ice, called glaciers.
Icicles are another form of ice.
What happens to the ice if the weather gets warm?
The ice melts and becomes a liquid again!
WATER AS A GAS
What happens to liquid water when the temperature is very hot?
Puddles go away after the sun comes out.
Where does the liquid water go?
Energy from the sun causes the water to change state.
The water changes from a liquid state to a gas state.
The water evaporates, or goes into the air.
Water in a gas state is water vapor.
Water vapor is tiny bits of water in the air.
You can’t see water vapor, but you can feel it.
Water vapor makes hot days feel sticky.
Water vapor can change when the temperature gets lower.
The water vapor condenses and becomes liquid water.
Then yo [...]