Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal ----
Kruger Nasionale Park is een van Afrika se grootste wildreservate.
Dis geleë in die Mpumalanga en Limpopo provinsies in die noordoostelike deel van Suid-Afrika.
Die Suid-Afrikaanse Republiek het aanvanklik begin om dele van die gebied te beskerm in 1898 en in 1926 het dit die volk se eerste nasionale park geword.
Die park is geflank deur die volk van Zimbabwe na die noorde toe, die land van Mosambiek na die ooste en die Limpopo- en Krokodilrivier loop langs die buiterande van die park aan die noordelike en suidelike kante, onderskeidelik.
Die Lebomboberge lê op die rand van die park na die ooste en die westelike grens loop parallel met die bergreeks.
Daar is ook verskeie riviere wat vloei deur die park: die Limpopo, die Krokodil, die Olifants, die Sabie, die Luvuhu en die Letaba.
Die enigste Suid-Afrikaanse dorp wat lê op die grens van die Kruger Wildtuin is Phalaborwa, wat geleë is in die Limpopo provinsie.
Kruger behoort aan die Groot Limpopo Oorgrenspark, wat 'n vredespark is wat die Kruger verbind met Zimbabwe se Gonarezhou Nasionale Park en Mosambiek se Limpopo Nasionale Park.
Kruger Nasionale Park behoort ook aan die Canyons Biosfeer wat UNESCO aangewys het as 'n Internasionale Mens en Biosfeer Reservaat.
Die plantegroei in die Kruger Nasionale Park word geklassifiseer in vier gebiede binne die grense van die park.
Die eerste is die suidelike sentrale streek vanaf die westelike skeidslyn en suid van die Olifantsrivier, wat rooi kierieklappers en doringbome insluit.
Akasias is ook algemeen in die gebied.
Die tweede is die suidoostelike gedeelte van die park, wat oordadige grond het vir weiding, knoppiesdorings en maroelaveld.
Die derde is die noordwestelike deel van die park, wat die tuiste is van volop mopanieveld en rooi kierieklapper. Die vierde is die noordoostelike deel wat weer struik mopanieveld in oorvloed het.
----Formal English----
Kruger National Park is one of Africa's biggest game reserves.
It's located in the Mpumalanga and Limpopo provinces in the northeastern part of South Africa.
The South African Republic initially started protecting parts of the area in 1898, and in 1926, it became the nation's first national park.
The park is flanked by the nation of Zimbabwe to the north and the country of Mozambique to the east, and the Limpopo and Crocodile Rivers run along the perimeters of the park on the north and south sides, respectively.
The Lebombo Mountains lie on the periphery of the park to the east, and the western border runs parallel to the mountain range.
There are also several rivers running through the park: the Limpopo, the Crocodile, the Olifants, the Sabie, the Luvuhu, and the Letaba.
The only South African town that sits on the border of Kruger is Phalaborwa, which is located in the province of Limpopo.
Kruger belongs to the Great Limpopo Transfrontier Park, which is a peace park that connects Kruger with Zimbabwe's Gonarezhou National Park and Mozambique's Limpopo National Park.
Kruger National Park also belongs to the Canyons Biosphere, which UNESCO has designated as an International Man and Biosphere Reserve.
The vegetation in Kruger National Park is classified into four areas within the confines of the park.
The first is the southern central region from the western dividing line and south of the Olifants River, which includes red bush-willows and thorn trees.
Acacias are also prevalent in the area.
The second is the southeastern part of the park, which holds fulsome land for grazing, knob-thorns, and marula veld.
The third is the northwestern part of the park, which is home to copious amou [...]