Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal Afrikaans----
OM TE GAAN KAMP
Ek hou daarvan om te gaan kamp met familie.
Ons gebruik 'n tent om diere uit te hou.
Die tent hou ook die reën uit.
Ons gebruik slaapsakke om warm te bly terwyl ons slaap.
Ons gebruik 'n koeler boks om die kos koud te hou.
Ons gebruik 'n visstok om vis te vang.
Ons gebruik 'n vuur om vis te braai.
Ons gebruik stokkies om die malvalekkers te braai.
Ons gebruik flitsligte om in die donker te sien.
Ons vertel spook stories om mekaar bang te maak!
----Formal English----
GOING CAMPING
I like to go camping with my family.
We use a tent to keep out animals.
The tent also keeps out rain.
We use sleeping bags to stay warm while we sleep.
We use a cooler to keep food cold.
We use poles to catch fish.
We use a fire to cook the fish.
We use sticks to cook marshmallows.
We use flashlights to see in the dark.
We tell ghost stories to scare each other!
---------------------------
Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!