Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,581 episodes available.
April 15, 2020Monitor** Ons vra Jan Oberholzer van ESKOM uit oor beurtkrag en instandhoudings-werk...** Die Reserwebank verras met 'n tweede rentekoersverlaging in minder as 'n maand - terwyl die regering nog geld vir die SAL weier.** En, bestuur mans regtig beter as vroue?...more41minPlay
April 15, 2020Monitor'n Nuwe toep help ouer mense. Ons praat met 'n sielkundige oor die belangrikheid van aanraking in die inperkingstyd. En 'n bestuurder van 'n tehuis vir ouer mense verduidelik hoe hulle oor die weg kom....more44minPlay
April 14, 2020MonitorSyfers toon dat Suid-Afrika moontlik daarin geslaag het om die kurwe van die coronaviruspandemie af te plat;Plaasaanvalle het afgeneem sedert die landwye inperking einde Maart begin het; Boere in die Wes-Kaap het hulle harte ruim oopgemaak vir kwesbare gemeenskappe wat tydens die afsonderings-tydperk voedselnood ervaar....more1h 23minPlay
April 13, 2020Monitor** Die wêreld verander nou op vele vlakke - ons praat met 'n toekomskundige.** Kommer dat Suid-Afrikaners swaar gaan trek ná die verlengde inperking...** En, die Europese Unie waarsku Suid-Afrika oor sy voorgestelde wysigings aan kopiereg-wetgewing....more42minPlay
April 13, 2020Monitor* Tien mense is in Khayelitsha in Kaapstad inhegtenis geneem, nadat onwettige grondbesetters die voertuig van 'n burgemeesterskomiteelid met klippe bestook.* Wat dink Suid-Afrikaners van die COVID-19 maatreëls, en hoe hanteer hulle hul angs en kommer? 'n Maatskappy monitor derduisende Suid-Afrikaners.* Hongsnood vererger in Zimbabwe.* Frans Steyn sluit hom vir twee jaar by die Cheethas aan....more45minPlay
April 10, 2020MonitorDie president het die staat van inperking verleng tot einde April; 'n Politieke ontleder gee sy mening oor die besluit en die impak daarvan;.....en Christene regoor die wêreld gedenk vandag Goeie Vrydag....more51minPlay
April 09, 2020MonitorOns praat met 'n kollega wat van die Corona-virus herstel het;'n Waarskuwing dat die verbod op alkoholverkope verreikende gevolge op maatskaplike vlak het;Is die dae van die gedrukte media getel?...more42minPlay
April 09, 2020MonitorKommer dat meer Suid-Afrikaners aan armoede gaan sterf, as aan COVID 19; en ons praat met professor Jean Sonnekus - hy is pas vereer met die Jan H Marais prys....more48minPlay
April 08, 2020MonitorKwarantyn is nie 'n vakansie nie, meen Suid-Afrikaners wat uit die buiteland terugkeer; 'n projek om mense in nood te help is besig om 'n reuse tekort aan basiese behoeftes landwyd uit te wys; en Japan finaliseer 'n reuse hulppakket om die land se ekonomie te help.....more40minPlay
April 08, 2020MonitorVerskeie maatskappye aanvaar die uitdaging om tegnologiese hulpmiddele in die stryd teen Covid-19 te vervaardig; nog 'n Covid-19-pasient in Limpopo se regte dalk geskend; en ingrypende veranderinge by die Universiteit van Johannesburg weens Civid-19....more48minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,581 episodes available.