Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,581 episodes available.
April 07, 2020MonitorSitrusplukkers neem spesiale voorsorg om die Korona-virus te bekamp.Die COP26 klimaatsberaad is uitgestel. 'n Kenner verduidelik die verreikende implikasies hiervan. Hoe ervaar Suid-Afrikaners met chroniese siektes die afsonderings-periode?...more38minPlay
April 07, 2020Monitor61 % van Suid-Afrikaners wat aanlyn werk het vertroue in die manier waarop die regering die COVID 19 virus bestuur. Vandag val die internasionale fokus op verpleërs, vroedvroue en gesondheidsdiens werkers.En, die Covid-inperking forseer ook fliekmakers om uit hul gemaksone te kom en nuwe geleenthede te skep....more44minPlay
April 06, 2020Monitor* Misdaad daal skerp tydens die eerste week van die grendelstaat;* En trauma-gevalle daal by Johannesburgse hospitale....more40minPlay
April 06, 2020Monitor* Ons praat oor die jongste wat die Covid-19-siekte betref;* En paleoantropoloë meen - na 'n opspraakwekkende vonds - die oermens kom toe tog wel uit Suidelike Afrika....more48minPlay
April 03, 2020Monitor'n Regsgeleerde reageer op die aankondiging dat verhoor-afwagtendes wat van minder ernstige misdade aangekla is, vrygelaat word; Kommer oor milisiemagte se aanvalle in Noord-Mosambiek; En Afrika as vrye-handels gebied se inwerkingstelling op 1 Julie is in die gedrang....more44minPlay
April 03, 2020MonitorReisagente ontken dat hulle reisigers uitbuit; Hoe verskil die verwoestende Spaanse griep, 'n eeu gelede, van vandag se Corono-pandemie? Leon van Nierop gee raad oor 'n wye verskeidenheid vermaak op stromingsplatforms, in sy weeklikse fliekrubriek; En ons woord van die week, is "strokiesprent"....more44minPlay
April 02, 2020Monitor* Vandag is dag sewe van die land se grendelstaat en die getal mense wat positief toets vir Covid-19 styg tot 1380;* Mediese wetenskaplikes krap egter kop oor die relatief beperkte toename in nuwe gevalle in Suid-Afrika;* En baie mense is bekommerd omdat hulle nie drank of sigarette tydens die grendelperiode sal kan kry nie....more38minPlay
April 02, 2020Monitor* Vandag is dag sewe van die land se grendelstaat en die getal mense wat positief toets vir Covid-19 styg tot 1380;* Rusland skerp sy maatreels teen Covid-19 op met tronkstrawwe van tot sewe jaar;* En die Bloemfonteinse dieretuin is op sy laaste bene....more41minPlay
April 01, 2020MonitorKoning Khoisan S.A. weier om sy protesoptrede by uniegebou te stop te midde van die COVID 19 pandemie.; Perlemoenstropery in die Wes-Kaap het sedert Desember verlede jaar drasties afgeneem.; 'n ACDP LP wat positief vir Covid-19 getoets het, Steve Swart, sê hy herstel baie goed.; Hoe gaan sakeondernemings en inwoners op klein plattelandse dorpies soos St Helenabaai aan die Weskus die inperkingsmaatreëls hanteer?;...more38minPlay
April 01, 2020MonitorMeer klem moet geplaas word op die aankoop van voedsame voedselprodukte in die stryd teen die coronavirus.; 'n Groep sakelui het Business SA gestig om uit een mond met die regering te praat oor hoe die Corona virus bestuur kan word.; Ons praat met dr Lisa Le Roux van die Universiteit Stellenbosch oor die sosiale impak van COVID 19 op die land.;en Suid-Afrikaanse navorsers gebruik ou brood om alkohol-basis handontsmetmiddel te maak....more43minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,581 episodes available.