Monitor

Monitor

By RSGNews
Download on the App Store

Monitor episodes

  • Monitor
    Die Suid-Afrikaansgebore atleet, Irmgard Bensusan gesels oor haar benoeming vir Paralimpiese Sportvrou van die Jaar in Duitsland.
    6 min
  • Monitor
    Die Heher-kommissie van Ondersoek na die befondsing van tersiêre onderrig, het bevind dat die land nie nou gratis onderrig vir almal kan bekostig nie.
    4 min
  • Monitor
    Die Heher-kommissie beveel aan dat aansoek- en registrasie betalings geskrap moet word en dat die studente hulpskema, NSFAS met 'n inkomste gebeurlikheids lenings-model vervang word. Die Hoof ekonoom by die Efficient-groep, Dawie Roodt deel sy mening hieroor.
    6 min
  • Monitor
    Die Suid-Afrikaanse Lugdiens verloor daagliks meer as R12m. Die gevolg hiervan is dat sy kapitaal kontantvloei verlede week klaar was. So sê die Hoof direkteur van die Vrye Mark Stigting, Leon Louw. Saam met hom in ons ateljee is die hoof van die Skool vir Ekonomiese en Sake Wetenskappe by Wits universiteit, professor Jannie Rossouw.
    14 min
  • Monitor
    Die Vereniging van Gesertifiseerde Bedrog Eksaminators ondersteun die Beskermde Openbaarmakings-Wysigingswetsontwerp. Dit bied addisionele beskerming aan fluitjieblasers van bedrog en korrupsie. Die wysigings maak onder meer voorsiening vir beskermde openbaarmaking van ongerymdhede in die werksplek. Die vereniging se voorsitter, Jaco de Jager sê dit is veronderstel om 'n kultuur van etiese nakoming te bevorder deur flutjieblasers teen burgerlike, strafregtelike of disiplinêre klagtes te beskerm.
    4 min
  • Monitor
    Die migrante-kwessie wek toenemend kommer onder heelparty inwoners van Europa. Baie is onder meer ongelukkig dat migrante onderhou word deur belastingbetalers se geld, terwyl ander verdere terreuraanvalle vrees. Marlinee Fouche berig dat juis die kwessie tweespalt onder burgers van Denemarke veroorsaak . Sy het met 'n Deense vrou, Marie Reiter, gepraat oor haar ervaring as vrywilliger wat met Siriese vlugtelinge werk.
    6 min
  • Monitor
    Apartheid het n bruikbare bloudruk gelaat vir die korrupsie wat ons tans beleef. Dit was die strekking van n boodskap deur twee joernaliste, Karyn Maughan en Pieter-Louis Myburgh, skrywer van The Republic Of Gupta, a Story of State Capture. Maughan het tydens n voorlegging aan die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Konstitusionele Regte en die Skool vir Publieke Leierskap, gesê staatskaping het nie saam met die Guptas in 1993 in Suid-Afrika gekom nie. Die Hoof sekretaris van die Afrikaner Bond, Jan Bosman, sê aikona - om die blaam op Apartheid te plaas is holrug gery en loutere onsin.
    19 min
  • Monitor
    Die uitvoerende burgemeester van Beaufort-Wes, Japie van der Linde, sê die dorp het geld nodig om ondergrondse water,wat buite die dorp is, vir daaglikse gebruik aan te lê. Die dorp se damme is dolleeg en waternood moet daagliks bestuur word.
    5 min
  • Monitor
    'n Boer in die Aberdeen in die Oos-Kaap se se pleidooi vir droogtehulp het boere in die Vrede en Newcastle-omgewing geraak. Dertien vragmotors vol voer is die afgelope naweek aan boere in die streek oorhandig. 'n Boer in die Aberdeen-omgewing, Louis Lategan vertel dat daar in byna vier jaar nog geen noemenswaardige reën in die gebied geval het nie.
    4 min

About Monitor

From the publisher's feed

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

More shows like Monitor

Planet Money by NPR

Planet Money

30,689 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,624 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,761 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,377 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners