Igna Kleinsmith bespreek ‘n vraag oor ‘n weduwee, wie se stiefkinders daarop aandring dat hulle Pa op ‘n plek van hulle keuse begrawe moet word. Hy bespreek ook ‘n saak oor verkragting. Eiendomsregskenner Volker Krger bespreek die Wet op Eiendomspraktisyns.