Spektrum

Spektrum

By RSGNews
Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Spektrum 19 November 2024
    Drie tieners sterf op die Kaapse Vlakte in bendeverwante skietvoorvalle. Nege jong kinders word in Mosselbaai in die hospitaal behandel in verband met moontlik vergiftigde kos van spazawinkels. Alle oë is op die Reserwebank wat vandeesweek 'n aankondiging oor rentekoerse sal maak. Dit is vandag die duisendste dag van die oorlog tussen Rusland en Oekraïne.
    52 min
  • Spektrum 18 November 2024
    Openbare sittings oor 'n voorgestelde kragtariefverhoging begin in Kaapstad. Gemengde reaksie op president Ramaphosa se aankondiging dat alle spazawinkels binne 21 dae geregistreer moet word. Die G20-beraad begin in Rio de Janeiro.
    54 min
  • SA Vloot sink vinnig sê kenners

    Die Suid-Afrikaanse Vloot het net een vaartuig tot sy beskikking. Sy vyf duikbote kan nie gebruik word nie, terwyl die vyf patrollie-vaartuie ook stukkend is. Nie een van die vier duikspanne is op standaard nie. Dié inligting is in die Parlement bekendgemaak tydens  vrae aan die Minister van Verdediging, Angie Mothsekga. Ons praat nou hieroor met Prof Abel Esterhuyse van die Fakulteit Krygskunde aan die Universiteit van Stellenbosch. 

    12 min
  • Bende geweld neem toe in JHB

    Naweek Aktueel het eergister berig dat die inwoners van Westbury, Johannesburg beweer dat daar in dié woonbuurt, sedert die begin van die jaar, meer as 70 mense in vermeende bende-geweld gesterf het. Die polisie kon egter nog nie dié inligting bevestig nie. Intussen bly die situasie op die Kaapse Vlakte GESPANNE, ná verskeie bende-verwante voorvalle die afgelope twee weke. Vir meer konteks hieroor, praat ons nou met die voorsitter van die parlement se portefeulje komitee oor Polisie, Ian Cameron.

    4 min
  • Spektrum 15 November 2024
    Jou Mosambiek-vakansie - moet jy bly of kan jy ry? Hoe maklik sal dit vir Donald Trump wees om sy kabinetsbenoemings deur die senaat goedgekeur te kry? Rassie Erasmus verduidelik hoekom daar 12 veranderinge aan môre se Bok-span teen Engeland is.
    48 min
  • Spektrum 14 November 2024
    Die Minister in die Presidensie se uitlatings oor die "uitrook" van onwettige mynwerkers lok gemengde reaksie uit. Die situasie by die Lebombo-grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek bly gespanne, met vragmotors wat steeds nie deurgelaat word nie. Die vroeë stemproses in Namibië en ander lande waar Namibiërs woon, het begin. Diplomatieke verhoudinge tussen Amerika en Spanje is gespanne.
    48 min
  • Spektrum 13 November 2024

    Die Departement van Basiese Onderwys sê meer as R200 miljoen is bestee aan die druk van matriekvraestelle. Honderde onwettige mynwerkers is steeds ondergronds in Stilfontein, sonder kos en water. Die president van Suid-Afrika se sokkerfederasie, Danny Jordaan, is in hegtenis geneem.

    54 min
  • Spektrum 12 November 2024
    Die Minister van Water en Sanitasie sê waterskaarsheid in Suid-Afrika is ’n realiteit. Johannesburg-metro stem in om sy uitstaande Eskom-rekening van R4,9 miljard te betaal. 'n Peiling deur die Instituut vir Rasseverhoudinge wys dat die meeste mense gunstig voel teenoor die Regering van Nasionale Eenheid.
    50 min
  • Spektrum 11 November 2024
    Vragmotorbestuurders dreig om vandag met 'n staking te begin. Die Gautengse regering gaan die verkoop van plaagdoders by informele winkels verbied. Die wetsontwerp op die SAUK word herroep.
    51 min
  • Spektrum 8 November 2024
    Die kragtoevoer na Johannesburg kan onderbreek word. Ons praat met 'n kenner oor die plofbare situasie in Mosambiek. goeie reën word die naweek oor groot dele van die land verwag.
    50 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

More shows like Spektrum

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,563 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,106 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

19 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

8 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

4 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

8 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

1 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners