Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 892 episodes available.
August 16, 2022RSG Help 16 Augustus 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (HUIS OASE, Centurion)...more10minPlay
August 10, 2022Kuns met kontant 10 Augustus 2022Hy verkies om in sy loopbaan te loop, en nie te hardloop nie. Hy benader sy geldsake op dieselfde manier....more24minPlay
August 09, 2022RSG Help 9 Augustus 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Wamakersvallei Opleidingsentrum)...more13minPlay
August 05, 2022Eerste Vrydag: Sonja HeroldtElke eerste Vrydag van die maand is daar 'n legende in die Spitstyd-ateljee. Vandag is dit die sangeres, Sonja Heroldt....more41minPlay
August 03, 2022Kuns met kontant 3 Augustus 2022Francois van Coke het naam gemaak as die ikoniese voorsanger van die legendariese rockgroep Fokofpolisiekar. Op 8 April 2015 het Francois sy selfgetitelde debuutalbum bekendgestel met die vrystelling van die aangrypendste ballade van daardie jaar, Toe Vind Ek Jou, met Karen Zoid. Francois het R8000 gehad om by te dra tot die verfilming van ‘n musiekvideo van die liedjie, wat hy vir sy vrou geskryf het. Dit was 2016 se gewildste liedjie van die jaar op alle platforms: radio, televisie en digitaal. In 2021 het Francois in die bokskryt geklim om die oud-Springbok, Derick Hougaard, aan te vat vir die BoxOp-titel. Francois het ná ses aksiebelaaide rondes geseëvier. Henco Kruger hoor by hom hoe hy met geld omgaan....more35minPlay
August 02, 2022RSG Help 2 Augustus 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (CANSA)...more12minPlay
July 27, 2022Kuns met kontant 27 Julie 2022Hy het met die minimum in Mitchells Plain grootgeword. Ongeag finansiële uitdagings het sy pa dit steeds belangrik geag om hom as ‘n klein seuntjie na toneelopvoerings en musiekvertonings te neem. Dit wat Emo Adams destyds op die verhoog gesien het, het nie net aan hom ontvlugting van sy eie uitdagende omstandighede gebied nie, dit was ook vir hom ‘n duidelike rigtingaanwyser van waarheen hy eendag sou gaan... na van die grootste verhoë in die wêreld. Vandag maak hy mense ryk deur vir hulle kontantnote te gee in ruil vir musieknote op die TV-program, Noot vir Noot. Kom luister hoe Emo Adams oor geld dink....more42minPlay
July 26, 2022RSG Help 26 Julie 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Dare to Read)...more12minPlay
July 20, 2022Kuns met kontant 20 Julie 2022Zander Tyler is 'n entrepreneur in murg en been. Sy deursettingsvermoë spreek boekdele. Sy Jack Parow-handelsnaam is ‘n uitgebreide besigheid, en ‘n goed geoliede masjien. Moenie dat Jack Parow se voorkoms jou flous nie, want Zander weet presies wat hy doen. Kom vind uit of daar ‘n verwydering tussen die personas van Jack Parow en Zander Tyler is....more13minPlay
July 19, 2022RSG Help 19 Julie 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Mosselbaai Sorgsentrum)...more7minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 892 episodes available.