True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe

True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe

By JacPodTrue Crime
Download on the App Store

True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe episodes

  • Die Griekwastad Moorde
    Op Vrydag, 6 April 2012, is drie lede van die Steenkamp gesin brutaal vermoor op hulle plaas net buite Griekwastad. Hulle 15-jaar oue seun en broer, Don Steenkamp, het dié klein gemeenskap en die land tot stilstand geskok toe hy skuldig bevind is. Gerda de Sousa vertel dié ware misdaad verhaal in die derde episode van True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe ….. Webpage · Find more from JacPod
    1 hr 26 min
  • Die Engel van Vanderbijl
    In 2002, is Marietjie Prinsloo en haar Krion maatskappy ontmasker as een van die grootste Ponzi skemas in Suid-Afrika se geskiedenis. Met haar val, het Prinsloo die inwoners van ‘n hele dorp op hulle knieë gedwing. Gerda de Sousa vertel dié ware misdaad verhaal in die tweede episode van True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe ….. Webpage · Find more from JacPod
    40 min
  • Die Lotter Gesinsmoorde
    Johnny en Riekie Lotter is in 2008 wreed in hulle huis in Westville, Durban, vermoor. Dit het gelei tot die ontrafeling van ‘n verhaal van beheer, okulte gedrag en leuens wat Suid-Afrika geskok het. Gerda de Sousa vertel dié ware misdaad verhaal in die eerste episode van True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe ….. Find more from JacPod · Webpage
    1 hr 29 min
  • Splinternuut en eksklusiewe podgooi op JacPod
    As jy hou van ware misdaad verhale, is hierdie 'n podgooi wat jy nie kan mis nie. 'n Eerste ooit vir JacPod, 'n nuwe reeks van ses Afrikaanse episodes waarin ons jou meer vertel oor van die mees berugte misdaad intriges ooit in Suid-Afrika. Luister van 16 Augustus 2022! Webpage · Find more from JacPod
    1 min

About True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe

From the publisher's feed

True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. In dié veel bekroonde potgooi, vertel Jacaranda FM se Gerda de Sousa die stories agter ware misdaad verhale regoor die land.

More shows like True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe

Casefile True Crime by Casefile Presents

Casefile True Crime

37,610 Listeners

Cold Case Files by A&E / PodcastOne

Cold Case Files

8,632 Listeners

Crime Junkie by Audiochuck

Crime Junkie

369,618 Listeners

Profiler: True Crime Africa by plotshift.co.za

Profiler: True Crime Africa

30 Listeners

True Crime South Africa by Killer Audio Creations

True Crime South Africa

172 Listeners

True Crime South Africa by Killer Audio Creations

True Crime South Africa

26 Listeners

Huisgenoot - Agter die storie by Media24 Leefstyl

Huisgenoot - Agter die storie

0 Listeners

Park Predators by Audiochuck

Park Predators

18,041 Listeners

Serialously with Annie Elise by Annie Elise

Serialously with Annie Elise

10,404 Listeners

MrBallen Podcast: Strange, Dark & Mysterious Stories by Ballen Studios

MrBallen Podcast: Strange, Dark & Mysterious Stories

29,226 Listeners

Murder, Mystery & Makeup by Audioboom Studios

Murder, Mystery & Makeup

8,945 Listeners

Real Survival Stories by NOISER

Real Survival Stories

1,335 Listeners

Wat sê die Tannies by Afrikaans.Radio

Wat sê die Tannies

6 Listeners

Huisgenoot Ware Lewensdramas by Huisgenoot

Huisgenoot Ware Lewensdramas

3 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners