Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
God het ons in Sy beeld geskape en die vrou so wonderlik kompleks gemaak. Kom gesels saam met ons oor vrou-wees en hoe God se hand elke dag in ons lewens 'n verskil maak.... more
FAQs about Beeldskoon Podcast:How many episodes does Beeldskoon Podcast have?The podcast currently has 34 episodes available.
July 07, 202124 - Fertiliteit (met Karlien Terblance)In vandag se episode gesels ek weer met Karlien. Sy vertel ons van haar infertility journey en ons gesels oor alles wat daarmee gepaard gaan. Lekker luister!Podcast waarna sy verwys het: The big fat negativeJy kan Karlien kontak op die volgende maniere:- https://karlienterblanche.co.za/- 084 559 5435- [email protected]Praise en Worship liedjie wat ek genoem het: Red Rocks Worship - Breakthrough...more21minPlay
July 07, 202124 - Eetversteurings (met Karlien Terblance)In vandag se episode gesels ek met Karlien oor eet versteurigs. Sy is 'n Arbeidsterapeut en deel van haar kennis met ons oor hierdie aspek wat soveel skaamte en obsessie veroorsaak vir sommige vroue (en mans). Lekker luister!Boek waarna sy verwys het: Health at every size - Linda BaconJy kan Karlien kontak op die volgende maniere:- https://karlienterblanche.co.za/- 084 559 5435- [email protected]Sy deel ook 'n classic worship liedjie met julle - Amazing Grace...more18minPlay
July 07, 202123 - Intimiteit met God (met Letitia Pienewald)In vandag se episode gesels ek met Letitia oor hoe ons intimiteit met God kan ervaar. Sy vertel ons ook hoe het haar blogs en podcast ontstaan en hoe ons moet onthou dat ons goed genoeg is vir God. Lekker luister!Sy deel ook graag met julle die volgende liedjie: Steffany Gretzinger - No one ever cared for me like Jesus - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -Jy kan Letitia se blogs en podcast ook hier volg:Anker van Hoop: http://www.ankervanhoop.com/?fbclid=I...King of Kings: https://kingofkingsblog.com/...more20minPlay
July 07, 202122 - Swanger in lockdown (met Mizané, Rouxnette en Liesl)In vandag se episode gesels ek met drie soon-to-be mamma's oor hulle ervaring om swanger te wees tydens 'n lockdown. Hulle deel hulle stories en vertel van die challenges wat hulle deur moet werk. Dit was so lekker om die journey van elkeen se perspektief te hoor. Lekker luister!Rouxnette en Liesl se gunsteling liedjie is: Hillsong - Waymaker Mizané deel graag met julle: Kari Hobe - The blessing...more33minPlay
July 07, 202121 - The pack survivesIn vandag se episode gesels ek bietjie oor community en die feit dat jy jouself moet omring met jou mense, veral in die tyd waarin ons nou is. Ek gesels ook dinge waaroor ek baie dink gedurende die lockdown. Lekker luister!Worship liedjie - Skillet: Stars...more13minPlay
July 07, 202120 - Jy is beeldskoonIn vandag se episode deel ek die goeie nuus dat Beeldskoon uitbrei en groei. Ek is opgewonde om die nuwe seisoen van Beeldskoon met julle te deel en ek deel ook iets waardeur ek gegaan het so rukkie terug wat my net verder aangespoor het om my hart met julle te deel. Lekker luister!Ek deel ook graag die volgende liedjie met julle: Waymaker - Leeland...more13minPlay
July 07, 202119 - Profetiese kuns (met Liezl van Rooyen)In vandag se episode gesels ek met Liezl oor haar journey van profetiese kuns. Ons gesels oor hoe sy begin het om profeties se verf en sy gee advies oor hoe om te begin om meer profeties te wees.Sy deel graag die volgende liedjie met julle - Goodness of God - Jen Johnson...more12minPlay
July 07, 202118 - Wanneer jy moet wag (met Leandie Bräsler)In vandag se episode gesels ek weer met Leandie en sy deel haar getuienis oor hoe sy 7 lang jare moes wag vir iets wat God in haar hart geplaas het. Sy vertel hoe sy moes cope met God se antwoord van "nie nou nie". Lekker luister!Ons deel ook dan sommer graag haar enkelsnit as hierdie week se liedjie: Leandie Lombaard Bräsler - Racheltjie De Beer...more13minPlay
July 06, 202117 - Skoonheid (met Belinda van Schalkwyk)In vandag se episode gesels ek met Belinda oor innerlike teenoor uiterlike skoonheid. Sy vertel ons van haar journey van skoonheid en gee raad oor hoe om die balans tussen innerlike en uiterlike skoonheid te probeer kry. Lekker luister!Belinda se salon se details: Glow GetterHaar blog: https://aqeeunsheart.wordpress.com/Sy wil graag die volgende liedjie met jou deel: Elevation Worship - With You...more18minPlay
July 06, 202116 - Bid vir jou man (met Leandie Bräsler)In vandag se episode gesels ek weer met Leandie en sy vertel vir ons hoe sy vir haar man gebid het en gee ook raad oor hoe ons vir ons toekomstige man kan bid. Lekker luister!Boek waarna sy verwys het: Praying for your future husband Gaan loer hier as jy meer oor Bid is Braaf wil weet: https://www.facebook.com/bidisbraaf/Worship liedjie wat sy met julle wil deel: Jesus Culture - Dance ...more14minPlay
FAQs about Beeldskoon Podcast:How many episodes does Beeldskoon Podcast have?The podcast currently has 34 episodes available.