
Sign up to save your podcasts
Or


Economists like to talk about the economy as if we know what is happening now, but frequently indicators are available with a lag and the commentary is much like driving a car while looking in the rearview mirror. This week's indicators were mining production in November, retail sales figures in November, December's inflation rate and the third quarter of last year's household resilience index.
Ekonome praat graag oor die ekonomie asof ons weet wat nou aan die gebeur is, maar baie keer is aanwysers met ʼn sloering beskikbaar en die kommentaar is baie soos om ʼn motor te bestuur terwyl jy in die truspieëltjie kyk. Hierdie week se aanwysers was mynbouproduksie in November, kleinhandelverkopesyfers in November, Desember se inflasiekoers en die derde kwartaal van verlede jaar se huishouding veerkragtigheidsindeks.
Statistieke Suid-Afrika het gister Desembermaand se verbruikersprys-inflasiekoers bekend gemaak en ook die syfers vir 2022. Die inflasiekoers het afgeneem vanaf 7,4% in November tot 7,2% in Desember. Die groot drywers was weereens toenames in voedselpryse en vervoerkoste. Die jaarlikse gemiddelde inflasiekoers vir 2022 was toe 6,9%.
Yesterday Statistics South Africa announced December's consumer price inflation rate and also the figures for 2022. The inflation rate decreased from 7.4% in November to 7.2% in December. The big drivers were once again increases in food prices and transport costs. The annual average inflation rate for 2022 was 6.9%.
Met inflasiesyfers wat vandag bekend gemaak word en ʼn repokoersbesluit volgende week is dit ʼn goeie tyd om te praat oor die onlangse nuwe-ou voorstel van die ANC om die Reserwebank se mandaat te verander. Hulle voorstel is dat die mandaat uitgebrei moet word om aan die behoeftes van die ekonomie te voldoen en dat werkskepping ook ʼn doelwit moet wees. Dit is ʼn slegte idee.
* Die NWU Sakeskool is die hoofborg van Die Ekonomie Minuut podcast
With inflation figures being released today and a repo rate decision next week, it is a good time to talk about the ANC's recent new-old proposal to change the Reserve Bank's mandate. Their proposal is that the mandate should be expanded to meet the needs of the economy and that job creation should also be a goal. This is a bad idea.
* The NWU Business School is the main sponsor of The Economics Minute podcast
From the publisher's feed

18 Listeners

1 Listeners