Kompas Gemeente

Kompas Gemeente

Download on the App Store

Kompas Gemeente episodes

  • Daar is iets wat ek misgekyk het - "Lockdown"

    Ons bevind onsself in een van die vreemdste tye van ons geskiedenis. Die wêreld is in rep en roer oor die COVID-19 virus en Suid-Afrika bevind homself in 'n nasionale ”lockdown”. Alhoewel daar soveel dinge gedurende hierdie tyd aangaan, is daar ook baie wat ons kan doen en leer - waardevolle lewenslesse en beginsels wat ons nie noodwendig raaksien as ons besig raak met die gejaag van die lewe nie. Marius Malan het die reeks vir ons afgesluit deur met ons te gesels oor: Daar is iets wat Ek misgekyk het. In tye soos hierdie, het ons almal gesien hoe dinge moet verander. God gebruik juis hierdie tye om ons oë oop te maak vir die waarheid. Vir watter verandering maak God jou oë oop?

    30 min
  • Herinneringe maak saak - "Lockdown"

    Ons bevind onsself in een van die vreemdste tye van ons geskiedenis. Die wêreld is in rep en roer oor die COVID-19 virus en Suid-Afrika bevind homself in 'n nasionale ”lockdown”. Alhoewel daar soveel dinge gedurende hierdie tyd aangaan, is daar ook baie wat ons kan doen en leer - waardevolle lewenslesse en beginsels wat ons nie noodwendig raaksien as ons besig raak met die gejaag van die lewe nie. Marietjie Malan het die reeks voortgesit en op Moedersdag met ons gesels oor: Herinneringe maak saak. In hierdie tyd is dit belangrik om herinneringe in jou hart te bewaar - veral ons geestelike herinneringe. Geestelike herinneringe bring waarheid terug, bou jou geloof en gee standvastigheid.

    24 min
  • Alles is 'n gejaag na wind - "Lockdown"

    Ons bevind onsself in een van die vreemdste tye van ons geskiedenis. Die wêreld is in rep en roer oor die COVID-19 virus en Suid-Afrika bevind homself in 'n nasionale "lockdown". Alhoewel daar soveel dinge gedurende hierdie tyd aangaan, is daar ook baie wat ons kan doen en leer in hierdie tyd - waardevolle lewenslesse en beginsels wat ons nie noodwendig raaksien as ons besig raak met die gejaag van die lewe nie. Marius Malan het die reeks voortgesit en met ons gesels oor: Alles is 'n gejaag na wind. Hierdie boodskap het ons weer nuwe perspektief gegee op wat ons in die lewe najaag. Ons moet daarteen waak om wind na te jaag en eerder die hart van God najaag.

    22 min
  • Dis nie goed om alleen te wees nie - "Lockdown"

    Ons bevind onsself in een van die vreemdste tye van ons geskiedenis. Die wêreld is in rep en roer oor die COVID-19 virus en Suid-Afrika bevind homself in 'n nasionale ”lockdown”. Alhoewel daar soveel dinge gedurende hierdie tyd aangaan, is daar ook baie wat ons kan doen en leer in hierdie tyd - waardevolle lewenslesse en beginsels wat ons nie noodwendig raaksien as ons besig raak met die gejaag van die lewe nie. Marius Malan het die reeks vir ons afgeskop en met ons gesels oor die tema: Dit is nie goed om alleen te wees nie. Juis in 'n tyd soos hierdie moet ons seker maak ons het ons met Goddelike vriendskappe en verhoudings omring, om ons in hierdie tyd te help.

    28 min
  • Die krag van jou woorde - Vadersdag 2020

    Daar is baie krag in ‘n pa se woorde. Min pa’s besef die skeppende krag wat in hulle woorde opgesluit is en watse impak dit op hulle gesin het. Marius Malan het hierdie boodskap so goed oorgebring en ons net weer laat besef dat ons, as pa’s, erns moet maak met die woorde wat ons uitspreek en seker maak dat dit opbouend en Goddelik is.

    39 min

About Kompas Gemeente

From the publisher's feed

Ons sien onsself tussen die Pinkster en Driesuster gemeentes. Ons dienste is modern maar tog behou ons die mooi vanuit die tradisionele en charismatiese bewegings. Ons probeer om dit nie moeilik te…