Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
July 27, 2016Middag op RSG 1Na aanleiding van verlede week se brief oor die goeie ou dae, wonder 'n ander skrywer oor die geskiedenis wat homself herhaal. Is dit net slegte goed wat oor en oor gebeur, of kom die goeie ou dae dalk ook weer?...more3minPlay
July 26, 2016Middag op RSG 1Al ooit gewonder waar draakkoppe, die gotiese klipmonsters op ou kerke en katedrale, vandaan kom? Hierdie dekoratiewe dakspuite staan oor die algemeen bekend as gargouilles, 'n Franse woord vir keel. Gargouille is familie van die Latynse woorde, Gula en gargula, wat nogal herinner aan die Engelse gargle en die Afrikaanse gorrel. Dit is nogal beskrywend as jy dink aan die klank van die water wat die gargouilles op 'n reënerige dag uitspoeg. Este Gross vind uit wat die oorsprong van draakkoppe is....more4minPlay
July 25, 2016Middag op RSG 1Fietsryers kan nou hulle eie fietse op 'n spesiale webwerf ontwerp. Jou lente, gewig en die doel waarvoor jy die fiets wil gebruik, word in ag geneem om 'n pasmaakfiets vir jou te maak. Martin Headger praat hieroor met Sarel Marais van CycleDzign.co.za....more4minPlay
July 20, 2016Middag op RSG 1Antoniem is oortuig dat as 'n mens almal wat so terugverlang na die goeie ou dae, soontoe kon terugverplaas, hulle net so hard na vandag sal verlang....more3minPlay
July 19, 2016Middag op RSG 1Wat weet jy van haaie, behalwe dat hulle gevaarlik is en dat jy baie versigting moet wees wanneer jy in die see is? Weet jy dat die witdoodhaai 'n beskermde spesie is? Of dat haaibesigtiging hoofsaaklik daar is om die diere te bewaar. Martin Headger praat met met Marufah Onia van White Shark Projects in Kaapstad....more5minPlay
July 18, 2016Middag op RSG 1Die Verenigde Nasies het 18 Julie in 2009 wêreldwyd as Nelson Mandela-dag verklaar. Este Gross vind meer uit oor die ander dae wat die VN opgedra het aan wêreldikone wat 'n bydra gemaak het tot wêreldvrede....more3minPlay
July 15, 2016Middag op RSG 1CJ Langenhoven, of Sagmoedige Neelsie, word steeds vandag beskou as een van die grootste Afrikaanses skrywers van alle tye. Hy is 15 Julie 1932 oorlede. Al is dit reeds 84 jaar sedert sy dood, bly sy stories, spookstories en gesegdes deel van Afrikaans....more5minPlay
July 14, 2016Middag op RSG 1Dit is nie aldag dat jy 'n man as 'n skoonheidsterapeut kry nie. Lelanie de Jager vertel vir Martin Headger van die opleiding van mans in die skoonheidsbedryf, en hoe sy haar studente kies....more4minPlay
July 13, 2016Middag op RSG 1Groot oë, groot brille en 'n groot hoed… so sal Al Debbo onthou word. Hy het gesing en in rolprente gespeel, maar bowen alles het hy mense laat lag. Al Debbo is vandag (13 Julie 2016) vyf jaar gelede oorlede....more5minPlay
July 13, 2016Middag op RSG 1Antoniem wonder hoe 'n mens jou vader en moeder prakties moet eer. Sê nou hulle het jou geleer jou familie kom altyd eerste?...more3minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.