Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
June 24, 2016Middag op RSG 1Tafeltennis het eers in 1988 'n Olimpiese sport geword. Este Gross kuier by die Tafeltennisklub in Westdene, Johannesburg, om meer uit te vind oor die sport. Johan Heyns, 'n tafeltennisentoesias, vertel hoe die balletjie oor die jare moes verander sodat toeskouers dit blitsige sport kon volg....more5minPlay
June 23, 2016Middag op RSG 1Martin Headger het by Mark Tedder van Blokart Heaven in Muizenberg gaan leer hoe om te landseil....more4minPlay
June 22, 2016Middag op RSG 1Die mens se eerste vlug was met 'n warmlugballon. Hierdie vervoermiddel het 'n kleurvolle geskiedenis waarby 'n skaap, 'n eend en 'n hoender betrokke was......more4minPlay
June 22, 2016Middag op RSG 1Antoniem het prakties ervaar hoe waar dit is dat dinge anders lyk as jy anders daarna kyk......more3minPlay
June 16, 2016Middag op RSG 116 Junie 2016, 40 jaar later. Die jeug van vandag veg hul eie stryd. Sue Pyler het by 'n paar jongmense gehoor hoeveel gewig hul menings in die samelewing dra....more8minPlay
June 15, 2016Middag op RSG 1Die wêreld se bevolking van mense tussen die ouderdomme van 60 jaar en ouer sal meer as verdubbel in 1995 tot 2025. Ongeveer 4 tot 6 % van bejaardes het een of ander vorm van mishandeling by die huis ervaar. Bejaarde mishandeling kan lei tot ernstige fisiese beserings en langtermyn sielkundige gevolge. Sue gesels met Leonie Botha van Helping SA....more3minPlay
June 15, 2016Middag op RSG 1Antoniem voel almal wat veg vir Afrikaans verdedig nie dieselfde laer nie. In die grensoorlog het meer van ons seuns omgekom weens eie vuur as die vyand s'n, en dit sal regtig sad wees as dit met ons taal ook moet gebeur......more4minPlay
June 14, 2016Middag op RSG 1Die winter is hier en jy moet jou nie net pantser teen die kouefront nie, maar jou sommer ook reg maak vir die kombersstryd. Ja, dit is weer sulke tyd. As jy weer sien het jou wederhelf die hele kombers vir hom/of haarself gesteel. En as julle nie in n stryd gewikkel is oor die kombers nie, kry die een te koud en die ander te warm. Este Gross vind uit by Dr. Jean du Plessis hoekom mans en vroue temperatuur verskillend ervaar. En wie nou eintlik die kombers die nodigste het…...more4minPlay
June 13, 2016Middag op RSG 1Dis koud. Dis Nat. Vir sommige is dit onaangenaam. Ander verwelkom weer die koue, oor dit sorg vir daardie ekstra paar minute onder die warmkombers....more1minPlay
June 10, 2016Middag op RSG 1'n Onlangse studie van 2012 in verskeie lande in die wêreld bewys dat daar 'n effense toename is by menslike aktiwiteite, maar dat daar wel 'n afname is by die werkplek. A.g.v. Die manier waarop ons werk spandeer mense langer ure in 'n sittende posissie op die stoel by die werkplek. Navarsing in Diabetis en Obisiteit bevind dat daar 'n verband is tussen die toestande en leefstyl. Fritz Klaaste doen ondersoek.......more5minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.