Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
July 12, 2016Middag op RSG 1Almal ken die iPhone, Samsung en Sony slimfone, maar het jy geweet daar is 'n slimfoon wat in Suid-Afrika vervaardig word? Martin Headger praat met Tayshira Santamaria van AG Mobile oor hulle...more4minPlay
July 07, 2016Middag op RSG 1Herwinning is deesdae meer as net 'n gonswoord. Dit beteken inkomste vir sommige mense, en is 'n kreatiewe uitlaatklep vir ander. Martin Headger het vir Thamba Thabvuma van Republic of Recycle in Melville raakgeloop, en meer by hom uitgevind oor hoe hy produkte van herwinnuingsmateriaal begin maak het....more4minPlay
July 06, 2016Middag op RSG 1Antoniem wonder of Afrikaanse kunstefeeste 'n moderne vorm van laertrek is?...more3minPlay
July 05, 2016Middag op RSG 1Christelle van Tonder het by Jaap Louwrens van die seinverspreider, Sentech, gaan uitvind wat alles steurings op radio-uitsendings kan veroorsaak....more4minPlay
June 30, 2016Middag op RSG 1Christelle van Tonder en Martin Headger was onlangs in Lesotho by die Afriski ski-oord waar hulle verskillende sneeusportsoorte probeer bemeester het. Een van die uitdagende items was sneeuplankry. Die bord waarop jy staan, lyk soos 'n skaatsplank sonder wiele. Dit klink baie makliker as wat dit is, maar Martin en Christelle was in die bekwame hande van Wynand Weyers, die sneeuplankinstrukteur wat hulle touwys gemaak het....more4minPlay
June 29, 2016Middag op RSG 1Tegnologie is baie meer as net slimfoontoepassings, rekenaarprogramme en tablette. Tegnologie word in ons moderne era selfs in die skoonheidswêreld gebruik. Skoonheidsdeskundiges maak onder andere gebruik van lasertegnologie om van oortollige hare ontslae te raak. Die laser maak die haarfollikel dood en vertraag dan die groeiproses. Christelle van Tonder het by dr. Xen Ludick van Skin Renewal in Illovo, Johannesburg, gaan kyk hoe die tegnologie werk....more4minPlay
June 28, 2016Middag op RSG 1Wanneer laas het jy gekyk wat op jou Facebookblad gebeur? Wat het jy vandag getwiet? Of jy nou 'n gereelde gebruiker van sosiale media is of nie, vir enige sake-onderneming word dit al hoe belangriker om 'n sosiale media teenwoordigheid te hê. Este Gross praat hieroor met Hugh Mcabe, eienaar van die Digital Business Academy....more5minPlay
June 27, 2016Middag op RSG 1Suid-Afrikaners hoef deesdae nie te ver te reis om die gevoel van die Alpe te kry nie. Afriski in Lesotho is die naaste plek waar jy jou ski's kan aansit en teen hange afgly. Martin Headger het sy eerste skiles by Wynand Weyers in Lesotho gekry....more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.