Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek skryf as "Mier op die man" en bespreek verskeie skrywes van bekende en onbekende skrywers en hoe elkeen se woorde die aspekte raak sryf wat in ons harte brand. Ek voer ook onderhoude met verskeie k... more
FAQs about Mier op die mic:How many episodes does Mier op die mic have?The podcast currently has 41 episodes available.
June 25, 2023Die Mier en BotterblomEk gesels hier met Maureen van @botterblom_gedagtes oor alles woorde.Ons leer haar bietjie ken en luister na die hart agter haar skryfwerk.Hier is ook 'n #shoutout na so baie skrywers en ondersteuners!Julle is almal legends....more43minPlay
June 18, 2023Detail van die leweHier bespreek ek so paar van die klein goedjies wat gebeur wat die dag op helder.Ek bespreek die uniekheid van Wes Anderson films, en waar hy sy idees kry.Ek lees ook skrywes van@em_geskryf@botterblom_gedagtes@linda / @viljoen_marietjie@kopsuurlemoeneEk hoop julle geniet dit!...more23minPlay
June 11, 2023Hou aan spore maakEk gesles vandag oor die plek van... lus om iets te bereik, om my spore te laat en dat ander dit waardig sou ag.Ek lees skrywes van bekende en minder bekende mense wat hierby aansluit.Ek het 'n paar goeie gesprekke gehad die week en deel my ervaringe.Genier dit saam my en share die episode met een persoon wat jy dink dit sal geniet.Ek lees woorde van Uys Krige, Elizabeth Eybers, @man_is_mot_gedigte, @bouwerbosch, @dissimilar_aansienlik_ek#dankie...more25minPlay
June 07, 2023Die Mier en die JakkalsOoo julle! Ek het die voorreg gehad om met Jak. J. Brits te gesels die aand voor die vrystelling van sy nuwe bundel: "Klanke van Jo". Ons gesels oor die begin van woorde en stories in sy lewe en hoekom poësie juis so blywend is te midde van alles waarmee hy betrokke is. Hierdie is meer as net 'n gesprek oor gedigte, dit handel oor die rou lewe en noodsaaklikheid van mens wees.Hou @mieropdieman dop op Instagram oor hoe om die bundel te wen waaruit hy gelees het tydens die podcast....more1h 26minPlay
May 28, 2023Lig is gewigloosWat is lig en kan dit vergelyk word met woorde? Van watter lig hou jy?Ek gooi "lig op die onderwerp" en lees ook skrywes van @toe_boek@geelchaos@vlaktekons@botterblom_gedagtes...more25minPlay
May 21, 2023Die love letterEk gesels oor die love letter a.k.a. liefbrief en wat luisteraars nog daarvan dink. Is die love letter al dood? Luister en vind uit.Ek lees 'n hele klomp gedigte van@man_is_mot_gedigte@dronk_digter@truthpoetry82@danie_reenwolf@ongeskryf@alfabet_hart@__themusecollective__Hier is ook so paar voice notes van luisteraars wat gedagtes oor die love letter deel....more30minPlay
May 14, 2023Die Mier en die Blou HoedEk gesels met Alene waar sy in Noorwee haar doktorsgraad voltooi.Sy is 'n veelsydige skrywer en het onlangs ook 'n variasie van die pampoenkoekie resep gemaak.Ons gesels ook oor haar romans waarmee sy besig is.Volg haar op instagram @a_m_holder of besoek gaar webwerf amholder.com...more51minPlay
May 07, 2023Die draaiboekJulle! Ek gesels oor die draaiboek se struktuur en karakterontwikkeling.Ek brei ook uit oor die ooreenkomste tussen die basiese elemente van 'n draaiboek en poësie.ek lees skrywes van @anro_schutte a.k.a. @tydperk@duister_digter@mariolucienrene@liefdes_kalenderGeniet hom!...more40minPlay
April 30, 2023Skryf die ondierEk gesels oor die "ondier van Gevaudan" en hoe skrywers die verhale van slagoffers en oorlewendes verwoord het sodat die helewêreld kon deel in die nuus en gebeure van Frankryk se grootste mense moordenaar.Te midde van dood, het lewe en hoop terug gekeur.Lekker luister...more29minPlay
April 23, 2023Die Mier en MaricaJulle... Ek gesels met Marica Barnard.Dit is nou sy wat die Asbosteater uitgedroom het - vir die wat al iets daar gaan kyk het.Wat 'n gesprek! Ons gesels oor die skryf van haar album "LOUTER"en dit was agter die gordyne gebeur het.Ons gesels ook oor die uitdagings van die "kreatiewe" persoon.Geniet dit!...more1h 23minPlay
FAQs about Mier op die mic:How many episodes does Mier op die mic have?The podcast currently has 41 episodes available.