In hierdie episode bespreek ek die rol van die skrywer in emosies van die leser - asook die verantwoordelikheid daarin.
klink diep... omdat, as jy mooi daaroor dink, dit werklik is.
Ek bespreek ook terugvoer op die vrae: "uit watter emosie skryf jy?" en "watter emosie wil jy ervaar as jy lees?"
Ek deel skrywes van die volgende persone:
@maak_kuns
@ongeskryf
@die_blommetuin
@jakjbrits
@vrou_is_vlam
@101cups_designs
@mieropdieman
En as jy sou dalk wonder wat Red Bull met alles uit te maak het... luister tot na die einde.
(P.S. geen affiliasie of borg deur Red Bull nie)