Mier op die mic

Mier op die mic

By AntonArtsBooks
Download on the App Store

Mier op die mic episodes

  • Afrikaans se begin

    HIer deel in interessanthede oor die oorsprong en ontwikkeling avn Afrikaans.

    Die onderwerp fasineer my die laaste ruk baie, en ek moet sê...

    Die geskiedenis van Afrikaans stel nie telleur nie.

    So luister saam, want hierdie is net die begin van wat kom.

    Ek lees gedigte van:

    @slotsom_digter

    @mengelmoesmens en

    @eg_ek

    Ek deel ook antwoorde op die week se vraag: 

    Wat is jou gunsteling woord om te gebruik wat nie Afrikaans is nie.

    P.S. - Die musiek wat ek gebruik is gratis beskikbaar op Pixabay - gaan loer gerus.

    30 min
  • Die mier en die dronk_digter

    Wat 'n voorreg! Wat 'n gesprek!

    Hier gesels ek met die dronk_digter oor:

    -  Waarom hy skryf

    -  Sy skuilnaam, en

    -  Wat gebeur volgende.

    Guns jouself en luister na die uitdagings en voordele van 'n anonieme skrywer.


    'n Korreksie: dronk_digter het in die gesprek na 'n gedig van Jan FE Cilliers verwys.  Die gedig handel (en ook so genoem) oor Jopie Fourie en nie Gideon Scheepers nie.


    Vrywaring:

    Die opinies van die gasspreker is sy eie en nie noodwendig die opinies van Mier op die man nie.  Ek moedig wel elkeen aan om eerlikheid te wees en uit die hart te praat. 

    1 hr 7 min
  • Die mier en die mot

    O julle! Ek is in gesprek met @man_is_mot_gedigte wat onlangs sy eerste bundel vry gestel het.

    Ons gesels oor sy skryfwerk en sy ervarings as skrywer onder 'n skuilnaam.

    Wat dink jy wat sou sy laaste  onderwerp wees om oor te skryf?

    Sy antwoord hierop het my geroer.

    Geniet die podcast!


    55 min
  • Aspekte van klank

    Julle.... Vandag gesels ek oor een onderwerp wat my baie fassineer.

    Ek hoop ek kan jou ook aansteek.

    Musiek... en poësie.  

    Luister net, jy sal verstaan dat die twee; nie geskei kan word nie.

    Ek deel oor skrywers se musiek keuses en of hulle eerder skryf in stilte.

    Ek lees ook gedigte van:

    @verkwik

    @mieropdieman

    @diewaarheidthe

    @gedagtes_van_n_enkeling

    @skryf_dit_net

    @_themusecollective_

    Hoop julle geniet dit!


    30 min
  • Die mier en Estee

    Ek gesels lekker met @estee.art oor haar kuns en skryfwerk.  

    Ek leer ook baie oor meneer Vincent van Gogh tydens die gesprek.

    Sy bederf ons ook met twee van haar gunsteling gedigte.

    Verder gesels ons oor AI kuns en of daar moontlik plek is vir woorde en skilderye in dieselfde uitstalling.

    Luister lekker en vertel ander...


    P.S. Gaan trap jou spore iewers in die stof.

    50 min
  • Was Is Oppad

    Ek sit in die veld, op 'n koppie op 'n Vrystaat plaas terwyl ek uitkyk oor die vlaktes Kroonstad se kant toe

    en gesels oor vakansies en tye wat WAS, IS en dalk nog OPPAD is.

    Dan lees ek so paar skrywes wat geskryf is tydens of rakende vakansies.

    @alfabet_hart

    @baardmanskryf

    @anna_anoniem

    @ed_explore

    @tianzietsman

    @2a.m._writer

    @kaalwoorde

    @verkwik

    Ek hoop jy kan nog joune onthou.

    Lekker luister

    30 min
  • Die mier en Ontmasker

    My eerste onderhoud.  Dit was 'n goeie gesels!!! 

    Ek gesels met Kenan a.k.a. Ontmasker.

    Hy vertel ons van sy eerste blad... wat totaal en al uitgewis is van die internet af.

    Ons hoor ook meer oor 'n hele paar projekte waarby hy betrokke is.

    Defnitief nie een om te mis nie.

    58 min
  • Waaroor skryf ons eintlik? (deel 2)

    Ek gesels verder oor wat ons skryf en of dit inpas by wat slim mense sê ons hartsbegeertes is.

    Ek lees gedigtes van 

    @weesliefde

    @tydperk

    @estee_art

    @elegie_ter

    Dan bespreek ek antwoorde van luisteraars op die vraag van die week: Wat is jou grootste begeerte...


    24 min
  • Waaroor skryf ons eintlik? - deel 1

    Daar is so baie skrywes - is daar dalk 'n goue lyn wat alles wat geskryf word verbind?

    Hier gesels ek oor die onderwerpe waaroor ons skryf.  Ek gaan kyk of dit belyn met die begeertes van die mense en ons as mens se diepste vrae - dit alles volgens wat die slim mense identifiseer het.

    Ek lees oog gedigte van "gewone mense" en lees 'n skrywe van W.A. de Klerk - Die Uur van Verlange.

    @ontmasker

    @dagboekdigterpencilpoet

    @mooiste_woorde

    29 min
  • Die begin. (Hoe dan anders?)

    Ek skop af met die podcast wat die woorde vertel van die "gewone" skrywers.

    Ons kyk na die begin van afrikaans in die media - Die Patriot - die eerste Afrikaanse koerant.

    Dan lees ek so paar gedigte van eerstes:

    @manismotgedigte

    @kylehighclub

    @estee.art

    @maak_kuns

    @dronk_digter

    @the.man.behind.the.curtain

    @ge_dink

    28 min

About Mier op die mic

From the publisher's feed

Ek skryf as "Mier op die man" en bespreek verskeie skrywes van bekende en onbekende skrywers en hoe elkeen se woorde die aspekte raak sryf wat in ons harte brand. Ek voer ook onderhoude met verskeie kunstenaars en hoor wat dit is wat hulle inspireer tot groter dinge.