Monitor

Monitor

By RSGNews
Download on the App Store

Monitor episodes

  • Monitor
    Te midde van openbare kritiek wat toenemend feller raak, bly president Jacob Zuma op die oog af onwrikbaar staande. Nie eers 'n ongunstige Konstitusionele Hof-uitspraak kon hom oortuig om op openbare versoek te bedank nie. Izak du Plessis het probeer uitvind hoe lank die president nog staande kan bly teen soveel kritiek.
    7 min
  • Monitor
    Die effek van verlede week se Konstitusionele Hof-uitspraak dat president Zuma wel moet betaal vir sommige opgraderings aan sy Nkandla-woning, kring steeds uit. Die uitspraak kan 'n einde bring aan 'n sage wat Suid-Afrikaners, in Zuma se eie woorde, al jare lank frustreer en verwar. Suna Venter het kyk terug na die afgelope paar jaar se verwarrende en teenstrydige uitsprake oor die kwessie. Sy vergelyk dit met die president se verskoningstoespraak van Vrydagaand.
    6 min
  • Monitor
    Sikhosiphi 'Bazooka' Rhadebe, die voorsitter van die Amadiba Kriskomitee van die Mdatya dorpie op die WildekKus in die Oos-Kaap, wat Dinsdagaand by sy huis geskiet is, is die naweek te ruste gelê. Hy is deur twee mans geskiet wat hulle as polisiebeamptes voorgedoen het. Die prokureur van die Umgungundlovu tradisionele owerheid, Richard Spoor, sê die gemeenskap is al tien jaar lank verdeeld omdat 'n Australiese maatskappy titaan daar wil myn.
    6 min
  • Monitor
    Jong prostitute het die strate van Krugersdorp aan die Gautengse Wes-Rand oorgeneem, en dit lyk nie of enigiemand omgee dat geharde dwelmhandelaars en kindersmokkelaars daaruit wins maak nie. Boonop is 'n SAUK-joernalis Vrydag sowat twee ure lank gevange gehou terwyl hy hierdie storie ondersoek het. Die oorsaak van al die kriminaliteit word glo toegeskryf aan sekere korrupte polisiebeamptes se samewerking met Nigeriese dwelmbase. Jacques Steenkamp doen verslag.
    9 min

    Die grondwet hof beslis vandag oor of president Jacob Zuma die geld wat wederregtelik op Nkandla spandeer is, moet terugbetaal of nie. Dit volg op 'n aansoek deur die E.F.F en die D.A. om Jacob Zuma te verplig om die privaat opgraderings aan sy Nkandla huis terug te betaal, na 'n verslag deur die Openbare Beskermer wat reeds 'n soortgelyke aanbeveling gemaak het in 'n verslag wat op 19 Maart 2014 gepubliseer is. Maar wat kan ons vandag verwag en wat sal die politieke gevolge wees? Tim Du Plessis, bekende oud-koerantman en elektroniese media-joernalis gee sy mening.

    Tot 35% van die vaardighede, wat vandag in die werkplek as belangrik beskou word, sal oor vyf jaar reeds verander het. Teen 2020 gaan die koms van gevorderde robotika en kunsmatige intelligensie die werkplek behoorlik op sy kop keer. Dit blyk uit 'n verslag oor die Vierde Nywerheids- rewolusie, wat deur die Wêreld Ekonomiese Forum bekend gestel is. Die president van die Vereniging vir bedryfsielkundiges, prof. Llewellyn van Zyl, verduidelik.
    23 min
  • Monitor
    Parkour word beskryf as branderplankry in die strate van stede. Dit is 'n stedelike sportsoort wat bestaan uit 'n kombinasie van skaatsplank ry en gimnastiek-bewegings by geboue en bo-oor verskeie ander voorwerpe. 'n Ambassadeur vir Parkour in Suid-Afrika, Gideon du Preez, vertel meer oor die sportsoort.
    8 min

About Monitor

From the publisher's feed

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

More shows like Monitor

Planet Money by NPR

Planet Money

30,689 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,624 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,760 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,378 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners