KLETS

Hou vas julle guavas, Meisies!


Listen Later

Sport hou ons Suid-Afrikaners aan die gang. Die Bokke blink steeds. Pretoria is wel bietjie minder blou, of dalk meer.

Kan iemand die GNU aanjaag… “Afrika-tyd” het ook sy preke. Terwyl Tannie Helen en Oom Cupcake die GNU roei, gooi Julias sy spane die hele X vol. Ian Cameron het ’n nuwe target op sy rug, asof die arme man nie genoeg koeëls op ’n daaglikse basis moet dodge nie.

Op ’n ligter noot, KLETS ons heerlik met Guinness Wêreldrekordhouer, Billy Cowley, ook bekend as die Marmite man. Die all-round lekker ou deel sy entoesiasme vir die lewe. Billy se lus vir uitdagings is nog lank nie stil nie, en hy wil die res van Suid-Afrika saamneem op sy rekordbrekende avonture.

Die "Massa Kriminele", ook bekend as die MK, is ingesweer op hulle eie glansgeleentheid saam met hulle eie second-rate celeb-maats.

Die wêreldbekende reeks Bridgerton se onlangse reeks sluit af met ’n cameo verskyning deur ’n beeldskone Suid-Afrikaanse aktrise. En die skinder loop dat die volgende reeks haar en ’n paar warm guavas insluit. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KLETSBy Afrikaans.Radio

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

3 ratings


More shows like KLETS

View all
Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

247 Listeners

Focus on the Family Equipping Parents Podcast by Focus on the Family

Focus on the Family Equipping Parents Podcast

1,070 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

36 Listeners

The Diary Of A CEO with Steven Bartlett by DOAC

The Diary Of A CEO with Steven Bartlett

8,846 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,035 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Real Network

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

15 Listeners

The Mel Robbins Podcast by Mel Robbins

The Mel Robbins Podcast

20,377 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

1 Listeners

Wat sê die Tannies by Afrikaans.Radio

Wat sê die Tannies

5 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

'n Ma & 'n Mikrofoon by Africa Podcast Network

'n Ma & 'n Mikrofoon

0 Listeners

My Neus in jou Besigheid by Afrikaans.Radio

My Neus in jou Besigheid

0 Listeners

Nagsê Here by Afrikaans.Radio

Nagsê Here

0 Listeners

Siel by Afrikaans.Radio

Siel

2 Listeners

Net nog enetjie by Maroela Media

Net nog enetjie

0 Listeners

The Relocated South African by Jan Hugo

The Relocated South African

0 Listeners

Môre onder die Soeklig by Afrikaans.Radio

Môre onder die Soeklig

0 Listeners