KLETS

Kilimanjaro, Karoo Vere, en Kontroversie


Listen Later

Ons KLETS oor die opening van die Olimpiese Spele in Paris 2024. Lady Gaga se piek Karoo Vere was Suid-Afrika se eerste pronk! Die geskiedenisles van die Bastille was indrukwekkend, maar die res van die seremonie het vir sommiges soos 3 ure van gogga maak vir baba bang. Tannie Celine sing haar hart uit, maar los die mince-manne ontevrede. Tatiana draai ons piek veer pronk in solide goud in!

Matthys het met Marlien Cronje en Michelle van Biljon van Dynamic Women for Children gesels oor hul opwindende projek, Climb 2 Care. Hierdie twee dinamiese vroue gaan saam met Remy Koos Mount Kilimanjaro aandurf in Oktober 2024 om bewustheid te skep en fondse in te samel vir die Dynamic Women for Children projek in Pretoria. Hulle deel hul inspirerende stories en voorbereidings vir hierdie groot avontuur.

Verder gesels ons oor die groei van die Suid-Afrikaanse bevolking – weet ons werklik hoeveel mense hier bly? En wat is aan die gang met die EFF se onlangse uitlatings? Dit lyk of hulle reg is vir ’n goeie "Boere Moer". Dynamic Women for Children · Climb 2 Care · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KLETSBy Afrikaans.Radio

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

3 ratings


More shows like KLETS

View all
Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,096 Listeners

Focus on the Family Equipping Parents Podcast by Focus on the Family

Focus on the Family Equipping Parents Podcast

1,088 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

37 Listeners

The Diary Of A CEO with Steven Bartlett by DOAC

The Diary Of A CEO with Steven Bartlett

8,790 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,242 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Real Network

The Gareth Cliff Show

70 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

The Mel Robbins Podcast by Mel Robbins

The Mel Robbins Podcast

20,577 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

1 Listeners

Wat sê die Tannies by Afrikaans.Radio

Wat sê die Tannies

6 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

'n Ma & 'n Mikrofoon by Africa Podcast Network

'n Ma & 'n Mikrofoon

1 Listeners

My Neus in jou Besigheid by Afrikaans.Radio

My Neus in jou Besigheid

0 Listeners

Nagsê Here by Afrikaans.Radio

Nagsê Here

0 Listeners

Siel by Afrikaans.Radio

Siel

2 Listeners

Net nog enetjie by Maroela Media

Net nog enetjie

0 Listeners

The Relocated South African by Jan Hugo

The Relocated South African

1 Listeners

Môre onder die Soeklig by Afrikaans.Radio

Môre onder die Soeklig

0 Listeners