KLETS

Regte Nuus en Groen Speletjies in Parys


Listen Later

Dis tyd vir nog 'n KLETS en hierdie keer met "regte nuus"!

In hierdie episode het ons die joernalis, Izak du Plessis van Nuuspod, by ons. Izak KLETS saam oor die Regering van Nationale Eenheid en President Cyril Ramaphosa se toespraak tydens die opening van die parlement. Izak gee sy mening oor waar die RNE dalk kan sink soos ’n Titanic op ’n koue Donderdagaand. Is daar dalk ’n ysberg op die horison?

Daarna neem ons ’n draai oor die Atlantiese Oseaan en bekyk die Amerika situasie met Biden en Harris. Is Harris die antwoord of ’n disaster waiting to happen?

En dan, net om dinge bietjie sportief en groen te hou, gesels ons oor die naderende Olimpiese Spele in Parys. Hulle gaan so groen dat nie net hul bestaande infrastruktuur weer gebruik gaan word nie. Ja, jy hoor reg – dit is herwinning op ’n heel nuwe level! NUUSPOD · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KLETSBy Afrikaans.Radio

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

3 ratings


More shows like KLETS

View all
Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

245 Listeners

Focus on the Family Equipping Parents Podcast by Focus on the Family

Focus on the Family Equipping Parents Podcast

1,071 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

36 Listeners

The Diary Of A CEO with Steven Bartlett by DOAC

The Diary Of A CEO with Steven Bartlett

8,861 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,032 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Real Network

The Gareth Cliff Show

68 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

14 Listeners

The Mel Robbins Podcast by Mel Robbins

The Mel Robbins Podcast

20,335 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

1 Listeners

Wat sê die Tannies by Afrikaans.Radio

Wat sê die Tannies

5 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

'n Ma & 'n Mikrofoon by Africa Podcast Network

'n Ma & 'n Mikrofoon

0 Listeners

My Neus in jou Besigheid by Afrikaans.Radio

My Neus in jou Besigheid

0 Listeners

Nagsê Here by Afrikaans.Radio

Nagsê Here

0 Listeners

Siel by Afrikaans.Radio

Siel

2 Listeners

Net nog enetjie by Maroela Media

Net nog enetjie

0 Listeners

The Relocated South African by Jan Hugo

The Relocated South African

0 Listeners

Môre onder die Soeklig by Afrikaans.Radio

Môre onder die Soeklig

0 Listeners