KLETS

Waardeer Jou Onnie!


Listen Later

In hierdie spesiale Onderwyser Waarderingmaand-episode van KLETS, gesels Colene en Matthys met Matthys se voormalige Afrikaanse Juffrou, Carina Wassermann, wat tans hoof is van Hoërskool Wolmaransstad.

Ons KLETS oor hoe die klaskamer deesdae lyk en kyk na die onlangste statistieke oor onderwysers se geestesgesondheid. Juffrou Wassermann deel hoe die klaskamer verander het, en hoe die geestesgesondheid van onderwysers drasties agteruitgegaan het en ’n eerlike bespreking oor die impak wat die BELA Wet op Afrikaanse skole kan hê.

En as jy dink dit gaan net ernstig wees...Juffrou Wassermann deel ’n paar stories oor hoe Matthys as tiener op skool was.

Maar dis nie al nie. Ons KLETS oor die skerp styging in water- en elektrisiteitskoste oor die afgelope 28 jaar en hoe dit bydra tot die feit dat 21% van mense se bankbalanse onder R1000 is voor salarisse inbetaal word.

Koning Charles is uitgeskel deur Lidia Thorpe, ’n Australiese politikus oor sy rol in die koloniale geskiedenis van Australië. Thorpe, bekend vir haar reguit uitsprake oor die ongeregtighede teenoor inheemse mense, het Charles “die koning van moord” genoem tydens ’n openbare verskyning.

En dan, ’n bietjie nader aan die huis, praat ons oor die City of Johannesburg wat inwoners vra om vir ’n beloning van R300 000 idees te gee oor hoe om die stad te verbeter — terwyl die stadsraad jare lank onbevoeg blyk te wees. Die vraag bly: Kan dié skouspelagtige verval omgekeer word deur idees van die publiek, of moet ons dalk eerder kyk na wie die stad bestuur? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KLETSBy Afrikaans.Radio

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

3 ratings


More shows like KLETS

View all
Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,109 Listeners

Focus on the Family Equipping Parents Podcast by Focus on the Family

Focus on the Family Equipping Parents Podcast

1,073 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

35 Listeners

The Diary Of A CEO with Steven Bartlett by DOAC

The Diary Of A CEO with Steven Bartlett

8,992 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,076 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Real Network

The Gareth Cliff Show

70 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

The Mel Robbins Podcast by Mel Robbins

The Mel Robbins Podcast

20,212 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

1 Listeners

Wat sê die Tannies by Afrikaans.Radio

Wat sê die Tannies

5 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

'n Ma & 'n Mikrofoon by Africa Podcast Network

'n Ma & 'n Mikrofoon

0 Listeners

My Neus in jou Besigheid by Afrikaans.Radio

My Neus in jou Besigheid

0 Listeners

Nagsê Here by Afrikaans.Radio

Nagsê Here

0 Listeners

Siel by Afrikaans.Radio

Siel

2 Listeners

Net nog enetjie by Maroela Media

Net nog enetjie

0 Listeners

The Relocated South African by Jan Hugo

The Relocated South African

0 Listeners

Môre onder die Soeklig by Afrikaans.Radio

Môre onder die Soeklig

0 Listeners